5 uitstappies vir die vakansie

Rooi Rose het onlangs ‘n artikel vir ouers gepubliseer oor lekker aktiwiteite om te doen tydens die vakansie. Lees hieronder hoekom hulle glo jy die jong span na dié ekspo moet bring!

Vakansietyd vir die skole is hier! Dit beteken nie dat jy en die kroos dié week binnenshuis hoef deur te bring nie.

Maak hierdie vakansie onvergeetlik deur die hele gesin na hierdie drie uitstappies te neem. Dit sal ‘n week van pret vir oud en jonk wees.

1. Titanic: Die Artefak Ekshibisie

Hierdie ekspo word deur ons sustertydskrif, People Magazine geborg en dit beloof om ‘n waardevolle uitstappie vir die hele gesin te wees. ‘n Familie-pakket is beskikbaar teen R320, dus R80 per persoon. Kaartjies kan op die ekspo se webtuiste gekoop word.

Die grootste trekpleister van dié ekspo is beslis die verskeie aktiwiteite wat daargestel is om die kleinspan besig te hou. Kyk uit vir hierdie aktiwiteite as jy daar is:

  • Die Artefak Kaart: Kyk uit vir leidrade oor die verskeie artefakte wat uitgestal word. Merk dit op jou kaart af en gee dié kaart aan die einde van dag in vir ‘n kans om weeklikse pryse te wen.
  • “Werklike” ysberg: Voel hoe ‘n ‘regte’ ysberg voel en ervaar die koue Atlantiese-water soos dit op die aand van die tragedie gevoel het.
  • Speelarea: Dié area behels verskeie aktiwiteite soos ‘n PlayStation Sone, Lego-bou tafels, sandputte, en selfs bordspeletjies.

Die ekspo is in Rosebank by The Zone en eindig die 8ste November, daarna skuif dit na die V&A Waterfrontin Kaapstad vanaf 28 November tot en met Maart 2016.

Details

Pick ‘n Pay Store List

The Sinking of the Titanic, 1912

On April 10, 1912, the Titanic, largest ship afloat, left Southampton, England on her maiden voyage to New York City. The White Star Line had spared no expense in assuring her luxury. A legend even before she sailed, her passengers were a mixture of the world’s wealthiest basking in the elegance of first class accommodations…

Details

Titanic survivor’s letter: ‘Disgraceful’ treatment after rescue

In the months after the ship sinking, Titanic survivor Lady Lucy Duff-Gordon’s correspondence to her friend in New York starts, as one might expect, with an appropriate amount of thanks for her concern. “How kind of you to send me a cable of sympathy from New York on our safety,” Duff-Gordon writes in a letter that will…

Details